Answered step by step
Verified Expert Solution
Question
1 Approved Answer
Identifiseer die taalfout wat in die volgende sin gemaak word: U het die beskuldigde, wie ontsnap het uit aanhouding, onderdak verleen en ek bevind u
Identifiseer die taalfout wat in die volgende sin gemaak word:
U het die beskuldigde, wie ontsnap het uit aanhouding, onderdak verleen en ek bevind u
skuldig aan 'n misdryf.
[1]
Die voorsetsel is verkeerd; dit moet wees: ...
skuldig tot 'n misdryf
...
[2]
Die woordorde is verkeerd; dit moet wees: ...
en bevind ek u
...
[3]
Die spelling is verkeerd; dit moet wees:
... beskuldige
...
[4]
Die betreklike voornaamwoord is verkeerd; dit moet wees: ...
wat ontsnap het
...
Step by Step Solution
There are 3 Steps involved in it
Step: 1
Get Instant Access to Expert-Tailored Solutions
See step-by-step solutions with expert insights and AI powered tools for academic success
Step: 2
Step: 3
Ace Your Homework with AI
Get the answers you need in no time with our AI-driven, step-by-step assistance
Get Started