iz/attempt.php?attempt=7009893&cmid=1623767&page=4 A researcher is interested to know if a chimpanzee's brain size and body size can be used to predict a chimpanzee's intelligence (Willerman, et al. 1991). The following measurements were taken from a random sample of 38 chimpanzees: Y, performance IQ scores (PIQ) from the revised Wechsler Adult Intelligence Scale. This variable serves as the researcher's measure of the individual's intelligence, X1, brain size based on the count obtained from MRI scans (given as count/10 000), X2, height in centimeters, X3, mass in kilograms. 'n Navorser stel daarin belang om te weet of'n sjimpansee se breingrootte en liggaamsgrootte gebruik kan word om 'n sjimpansee se intelligentie te voorspel (Willerman, et al. 1991). Die volgende metings was van 'n ewekansige steekproef van 38 sjimpansees geneem: Y. prestasie IK tellings (PIK) van die hersiende Wechsler Adult Intelligence Skaal. Die veranderlike dien as die navorser se maatstaf vir intelligentie, X1, breingrootte word bepaal deur 'n telling wat m. b.v MRI skanderings gedoen is (gegee as telling/10 000), X2, lengte in sentimeter, X3, massa in kilogram. Consider the XLSTAT output below. // Beskou die XLSTAT afvoer hieronder. Model parameters (Y): Lower Upper Standard Source Value Pr > It/ bound bound error (95%) (95%) Intercept 109.654 62.971 1.768 0.086 -16.619 239.326 X1 2.336 0.563 3.657 0.001 0.915 3.205 X2 -1.089 0.484 -2.222 0.033 -2.059 0.092 X3 0.003 0.434 0.003 0.998 0.882 0.884 What is the average PIQ for a chimpanzee with a brain size of 70/10000, a height of 165cm and that weighs 69kg? (Do not round values between steps. Give your final answer to 3 decimal places.) // Wat is die gemiddelde PIK van 'n sjimpansee met 'n breingrootte van 70/10000, 'n hoogte van 165cm en wat 69kg weeg? (Moenie waardes lussen stappe afrond nie. Gee jou finale antwoord tot 3 desimale plekke.)