Answered step by step
Verified Expert Solution
Link Copied!

Question

1 Approved Answer

Maria Poggenpoel is op pad na Botswana om 'n seminaar by te woon. By die grenspos word sy meegedeel dat daar op haar identiteitsnommer 'n

Maria Poggenpoel is op pad na Botswana om 'n seminaar by te woon. By die grenspos word sy meegedeel dat daar op haar identiteitsnommer 'n lasbrief is vir haar inhegtenisname vir winkeldiefstal in Port Edward. Mev. Poggenpoel word gearresteer en aangekla vir diefstal in Port Edward. Sy pleit onskuldig op die aanklag met die verweer dat sy nog nooit in Port Edward was nie, maar dat dit wel haar identiteitsnommer is wat op die lasbrief verskyn. Die ondersoekbeampte, konstabel Verward, in die saak kom getuig en tydens kruisondervraging erken hy dat die naam van die beskuldigde volgens die lasbrief ene Frederika Vogel is. Hy erken ook dat die identiteitsnommer op die lasbrief met die hand voltooi is en daar 'n moontlikheid is dat die nommer verkeerd genotuleer is. Die hof word versoek om te verdaag ten einde konstabel Verward die geleentheid te gee om die inligting te verifieer. Die volgende dag getuig konstabel Verward dat hy inderdaad 'n fout gemaak het en dat mev. Poggenpoel nie die korrekte beskuldigde is nie. Bespreek wat die verdere optrede van die aanklaer sal wees in hierdie omstandighede

Step by Step Solution

There are 3 Steps involved in it

Step: 1

blur-text-image

Get Instant Access to Expert-Tailored Solutions

See step-by-step solutions with expert insights and AI powered tools for academic success

Step: 2

blur-text-image

Step: 3

blur-text-image

Ace Your Homework with AI

Get the answers you need in no time with our AI-driven, step-by-step assistance

Get Started

Recommended Textbook for

Principles Of Cost Accounting

Authors: Edward J. Vanderbeck

15th Edition

978-0840037039, 0840037031

Students also viewed these Law questions

Question

How can Trip 7 prevent future supply chain uncertainties?

Answered: 1 week ago