Answered step by step
Verified Expert Solution
Link Copied!

Question

1 Approved Answer

'n Maatskappy stel daarin belang om te weet hoe duursaam die gereedskap is wat hulle vervaardig. Hulle maak 'n opname van 30 gereedskapstukke uit 30

'n Maatskappy stel daarin belang om te weet hoe duursaam die gereedskap is wat hulle vervaardig. Hulle maak 'n opname van 30 gereedskapstukke uit 30 verskillende afdelings. Vir elkeen van hierdie gereedskapstukke het hulle die volgende waardes waargeneem: /A tool manufacturing company would like to determine the durability of the tools manufactured by them. They decide to perform a survey on 30 tools from 30 different departments. For each one of these tools, the following variables are recorded:

y : Die lewensduur (in jare) van die gereedskapstuk na aanvang van gebruik /y : The lifetime (in years) of the tool measured from the day of first use.

x1 : Die kwaliteit van die onderdele wat gebruik is om die gereedskapstuk te vervaardig /x1: The quality of the parts used to manufacture the tool.

x2: Die hoeveelheid geld (in Rand) wat deur die afdeling van die maatskappy aangewend is om werkers te motiveer en samewerking te bevorder, bv. uitstappies in die wildtuin /x2: The amount of money (in Rand) invested by the department of the company to motivate employees and improve collaboration, e.g. trips to national parks.

x3: Die gemiddelde salaris (in Rand) van al die persone wat in die afdeling werksaam is /x3 : The average salary (in Rand) of employees working in the department.

Die onderstaande uitvoer is met behulp van Stat 1.2 verkry. Gebruik die uitvoer om die daaropvolgende vrae te beantwoord /The output below was generated by Stat 1.2. Use the output to answer the questions that follow.

Multiple Regression Output: y=0 + 1 x1+2 x2+3 x3+ Variables y : ToolLife x1 : PQuality x2 : Motivate x3 : Salary

Number of observations: 30

Model Fitting Statistics R2 = 0.7211 Adj R2 = ?

Regression Coefficients Beta Parameter Standard b Parameter Standard Estimates Error of Beta Estimates Error of b t Statistic Prob > |t| Intcpt - 72.745 14.046 5.179 0.014* x1 4.600 0.172 0.481 0.180 2.676 0.263 x2 0.030 0.104 0.040 0.147 0.926 0.007* x3 - 0.435 0.172 0.253 0.100 - 2.526 0.212

Die vergelyking van die beraamde regressievergelyking is /The equation of the estimated regression line is:

Step by Step Solution

There are 3 Steps involved in it

Step: 1

blur-text-image

Get Instant Access to Expert-Tailored Solutions

See step-by-step solutions with expert insights and AI powered tools for academic success

Step: 2

blur-text-image_2

Step: 3

blur-text-image_3

Ace Your Homework with AI

Get the answers you need in no time with our AI-driven, step-by-step assistance

Get Started

Recommended Textbook for

Fundamentals Of Number Theory

Authors: William J LeVeque

1st Edition

0486141500, 9780486141503

More Books

Students also viewed these Mathematics questions