wered A forest manager is interested in predicting the volume of wood that will be in a certain area of forest in 5 years time. The forest of 1.00 area was divided into plots and 55 plots were selected at stion random. For each of these sample plots, the following measurements were taken: // 'n Bosbestuurder stel belang om volume hout in 'n sekere bosarea te voorspel 5 jaar in die toekoms in. Die bosarea was in plotte verdeel en 55 plotte was ewekansig gekies vir die steekproef. Vir elke geselekteerde plot was die volgende metings geneem: . X1 volume of wood in the plot (fts) // volume hout in die plot (fts ) . X2 number of trees // aantal bome . X3 average age of trees (years) // gemiddelde ouderdom van bome (jare) Five years later, the volume of wood in each sample plot was again measured (Y). A multiple linear regression model was fitted for Y on X1, X2 and X3 and the model output was as follows: // Vyf jaar later, is die volume van hout vir elke plot weer gemeet (Y). 'n Meervoudige lineere regressiemodel is vir Y op X1, X2 en X3 aangebring en die uitvoer van die model was soos volg: Coefficients Standard Error t Stat P-value Intercept 41.784 8.928 4.690 0.001 X1 1.057 0.028 38.150 0.004 X2 0.058 0.211 0.404 0.688 X3 0.305 0.154 3.266 0.022 Use the sample regression function derived from the output, to predict the volume of wood after five years; given that the original volume of wood is 45 fts, the number of trees in a plot is 30, and the average age of trees in that plot was 18 years (show your final answer to three decimal places). // Gebruik die steekproef regressiefunksie afgelei van die uitset om die volume hout na vyf jaar te voorspel; gegewe dat die oorspronklike volume hout 45 fts is, die aantal bome in 'n plot 30 is, en die gemiddelde ouderdom van bome in daardie plot 18 jaar was (wys jou finale antwoord tot drie desimale plekke)