Answered step by step
Verified Expert Solution
Question
1 Approved Answer
9. 'n Persoon sukkel om 'n boek te lees wat 'n armlengte, 'n afstand van 45 cm (=nabypunt), weg gehou word. Watter sterkte leesbril moet
9. 'n Persoon sukkel om 'n boek te lees wat 'n armlengte, 'n afstand van 45 cm (=nabypunt), weg gehou word. Watter sterkte leesbril moet voorgeskryf word as ons aanvaar dat hulle 2,0 cm vanaf sy oog geplaas word en hy wil by sy normale nabypunt van 25 cm lees? A person struggles to read by holding a book at arm's length, a distance of 45 cm away (=near point). What power of reading glasses should be prescribed for him, assuming they will be placed 2,0 cm from the eye and he wants to read at the normal near point of 25 cm? [+2,0 D] 10. 'n Persoon se regteroog kan voorwerpe duidelik sien as hulle tussen 25 cm en 75 cm ver is. (a) Watter sterkte kontaklens word benodig sodat voorwerpe wat baie ver weg is duidelik gesien kan word? (b) Wat sal die nabypunt van die persoon wees met die lens in plek? A person's right eye can see objects clearly only if they are between 25 cm and 75 cm away. (a) What power of contact lens is required so that objects far away are sharp? (b) What will be the near point with the lens in place? [a) -1,3 D; b) 37 cm]
Step by Step Solution
There are 3 Steps involved in it
Step: 1
Get Instant Access to Expert-Tailored Solutions
See step-by-step solutions with expert insights and AI powered tools for academic success
Step: 2
Step: 3
Ace Your Homework with AI
Get the answers you need in no time with our AI-driven, step-by-step assistance
Get Started