Mr Frisk requires your expertise regarding a few strategic management matters. He has noticed that there is a growing trend among consumers for smart clothing and it has been decided that Under Armour should pursue this area more aggressively and develop a few new smart clothing items. I Mnr Frisk benodig jou kundigheid rakende h paar strategiese bestuurskwessies. Hy het opgemerk dat daar 'h groeiende neiging onder verbruikers is vir slim klere en daar is besluit dat Under Armour hierdie gebied meer aggressief moet nastreef en h paar nuwe slim klere-items moet ontwikkel. 2.1. He wants you to classify the type of strategic. change that would be implemented in this scenario and motivate your answer. I Hy wil he jy moet die tipe strategiese verandering wat in hierdie scenario gemplementeer sal word, klassifiseer en jou antwoord motiveer. (3) 2.2. Mr Frisk is aware that several forces could trigger strategic change. He requests that you identify the most prominent force that triggered the change in strategy in this scenario and motivate your answer. I Mnr Frisk is bewus daarvan dat verskeie kragte strategiese verandering kan veroorsaak. Hy versoek dat jy die mees prominente krag identifiseer wat die verandering in strategie in hierdie scenario veroorsaak het en jou antwoord motiveer. 2.3. In order to broaden the variety of smart clothing that Under Armor offers, they will have to increase the size of their Research and Innovation department and their manufacturing plant. A large portion of Under Armour employees are pessimistic and do not understand how the new strategy and the associated changes would lead the company to newer heights. Recommend the most appropriate action to take to lessen the resistance to change from the employees and motivate your answer. / Om die verskeidenheid slim klere wat Under Armour bied, te verbreed, sal hulle die grootte van hul Navorsings- en Innovasieafdeling en hul vervaardigingsaanleg fhet vergroot. 'n Groot deel van Under Armour-werknemers is pessimisties en verstaan nie hoe die nuwe strategie en die gepaardgaande veranderinge die maatskappy na nuwe hoogtes sal lei nie. Beveel die mees gepaste aksie aan om te neem om die weerstand teen verandering van die werknemers te verminder en motiveer jou antwoord. Mr Frisk requires your expertise regarding a few strategic management matters. He has noticed that there is a growing trend among consumers for smart clothing and it has been decided that Under Armour should pursue this area more aggressively and develop a few new smart clothing items. I Mnr Frisk benodig jou kundigheid rakende h paar strategiese bestuurskwessies. Hy het opgemerk dat daar 'h groeiende neiging onder verbruikers is vir slim klere en daar is besluit dat Under Armour hierdie gebied meer aggressief moet nastreef en h paar nuwe slim klere-items moet ontwikkel. 2.1. He wants you to classify the type of strategic. change that would be implemented in this scenario and motivate your answer. I Hy wil he jy moet die tipe strategiese verandering wat in hierdie scenario gemplementeer sal word, klassifiseer en jou antwoord motiveer. (3) 2.2. Mr Frisk is aware that several forces could trigger strategic change. He requests that you identify the most prominent force that triggered the change in strategy in this scenario and motivate your answer. I Mnr Frisk is bewus daarvan dat verskeie kragte strategiese verandering kan veroorsaak. Hy versoek dat jy die mees prominente krag identifiseer wat die verandering in strategie in hierdie scenario veroorsaak het en jou antwoord motiveer. 2.3. In order to broaden the variety of smart clothing that Under Armor offers, they will have to increase the size of their Research and Innovation department and their manufacturing plant. A large portion of Under Armour employees are pessimistic and do not understand how the new strategy and the associated changes would lead the company to newer heights. Recommend the most appropriate action to take to lessen the resistance to change from the employees and motivate your answer. / Om die verskeidenheid slim klere wat Under Armour bied, te verbreed, sal hulle die grootte van hul Navorsings- en Innovasieafdeling en hul vervaardigingsaanleg fhet vergroot. 'n Groot deel van Under Armour-werknemers is pessimisties en verstaan nie hoe die nuwe strategie en die gepaardgaande veranderinge die maatskappy na nuwe hoogtes sal lei nie. Beveel die mees gepaste aksie aan om te neem om die weerstand teen verandering van die werknemers te verminder en motiveer jou antwoord